Eastbourne

Hierdie artikel handel oor die Engelse dorp. Vir ander gebruike, sien Eastbourne (dubbelsinnig).
Eastbourne
Eastbourne strand
Eastbourne strand
Eastbourne is in Engeland
Eastbourne
Eastbourne
Koördinate: 50°46′0″N 0°17′0″W / 50.76667°N 0.28333°W / 50.76667; -0.28333
LandVlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk
Land (VK)Vlag van Engeland Engeland
GraafskapOos-Sussex
Oppervlak
 • Totaal44,16 km2 (17,05 vk. myl)
Bevolking
 • Totaal101 547
 • Digtheid2 320/km2 (6 000/vk. myl)
Webwerfwww.eastbourne.gov.uk

Eastbourne is 'n groot kusdorp in die Engelse graafskap Oos-Sussex en is sowat 31 km oos van Brighton geleë. Die dorp het ongeveer 101 duisend inwoners en is 'n gewilde vakansiebestemming.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search